Afrikaans
Présentation
Goeie dag, ek is 'n verpleegster. Ek gaan die foon gebruik om die vrae wat u het, te vertaal. Is dit reg met u?
Verpleegster
Dokter
0
0
0
0
0
sekretaresse
0
Identité
Kan ek asseblief u paspoort sien?
Kan ek asseblief u identiteitsdokument sien?
Kan u asseblief jou papiere wys met u naam?
0
0
0
0
0
0
0
Attente
0
Op die stoele
0
0
0
0
0
0
0
0
Accueil
Wat is die problem? of Wat het met jou gebeur?
Verduur jy pyn?
Ja
Nee
Wys my waar jy pyn het
Ek gaan jou ondersoek
Kan jy jou pyn beoordeel op n skaal van 1 tot 10
10 is absoluut ondraaglik
0
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
0
0
0
0
0
Neurologie
Het jy jou bewussyn verloor?
Weet jy watter dag dit is?
Weet jy waar jy is?
Volg my vingers met jou oe
Kan jy jou hande en voete beweeg?
Ek gaan jou hande en voete aanraak. Voel jy waar ek aan jou raak?
Kyk my in die oë. Ek wil u oë waarneem.
0
Druk op my hande.
Maak oop jou oe.
Maak oop jou mond.
Lig op jou regter arm.
Het jy hoofpyn?
Die pyn het:
stadig gekom / bietjie vir bietjie gekom
skielik gekom
Het jy enige pyn in jou nek?
0
Het u al gereis? Waarheen?
pla die lig jou?
Pla die geraas jou?
Ek gaan jou vingerpunt prik om jou bloedsuikervlak te toets.
Pneumologie
Ek gaan my hand op jou maag plaas om jou asemhaling te beoordeel. Haal normal asem en wees stil terwyl ek dit doen
Is jy kort van asem? Sukkel jy om asem te haal?
Vat 'n diep asem en hou dit in.
Haal normaalweg asem.
Haal diep asem.
Rook jy?
Is u/jy asmaties?
Gebruik jy jou asma medikasie ? Het jy dit vandag geneem ?
Het jy enige rook ingeasem ?
Blaas asseblief jou neus sodat ek kan sien of daar roet in is.
Cardiologie
Beskryf asseblief jou pyn
Is dit 'n sterk / tight sensasie ?
Is dit 'n skerp sensasie ?
Is dit 'n brandende sensasie ?
Het jy op enige ander plek in jou liggaam pyn ? Kan jy my asseblief wys ?
Hoe lank het jy die pyn al ?
Minute
Ure
Dae
Ek gaan jou polsslag neem
Ek gaan saggies op jou nael druk
Ek gaan jou bloeddruk neem
Kry jy enige hartkloppings
Maak jou mond oop en lig jou tong. Ek wil jou medikasie gee.
Help hierdie medikasie vir jou pyn ?
Gebruik jy alcohol?
Het jy suikersiekte?
Het jy hoe kolesterol
Ek gaan jou hartklop neem. Dit sal nie seer maak nie, maar moet asseblief nie beweeg vir die volgende paar sekondes nie.
Malaise
Kom jou pyn skielik of geleidelik?
Soos wat voel die pyn? -naalde en spelde, jukkerige gevoel, kloppend, stekend ens
0
0
0
0
Versprei die pyn? Waarheen?
Waar was jy toe jy hierdie tekens begin ervaar het
Hoelank het jou pyn/ongemak geduur
Het jy enige inkontinensie ervaar
Het jy jou tong raakgebyt? Maak jou mond oop
0
0
Digestif
Wys my waar u/jy pyn het.
Versprei die pyn? Waarheen?
Het jy enige gewig verloor gedurende die laaste paar maande? Hoeveel kilos
Brand dit as jy urineer?
Is daar bloed in u/ jou urine?
Wanneer was jou laaste periode?
Verwag u/jy? Is u/jy swanger?
Wanneer het jy laas geurineer vandag?
Is u/jy hardlywig? Het u/jy hardlywigheid?
Hoeveel dae?
Ervaar u enige naarheid?
Het u / jy diarree?
0
0
0
0
0
0
Infectieux
0
0
0
0
0
0
0
0
0
Ophtalmologie
0
0
Het u 'n hoofpyn?
0
0
Antécédents
Het jy enige voorafbestaande mediese toestand (bv. suikersiekte, hoe bloeddruk, hoe cholestrol)
Was jy onlangs gehospitaliseer?
Neem jy enige medikasie op die oomblik? Indeien wel watter?
Het jy n voorskrif vir jou medikasie?
Het jy enige allergiee? Indien wel, wat is hulle
Ken jy jou familie medies geskiedenis? Is daar enige familie mediese geskiedenis van hierdie probleem?
Pédiatrie
0
0
0
Eet hy nog goed?
0
0
0
0
Gynécologie
0
Hoeveel maande?
0
Het u bloed verloor?
0
0
Het / kry u/ jy kontraksies?
0
0
0
0
0
Traumatologie
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
Examens
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
n operasie
Vandag
Gister
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
0
Kan jy sit?
Kan jy opstaan?
Kan jy loop?
Traitements et consignes
0
medisyne
0
antibiotika
U mag nie drink nie.
Jy mag nie eet nie.
U moet nie opstaan nie.
0
U mag nie rook nie.
Druk hier om ons te skakel.
Druk hier om die ligte aan of uit te skakel.
Die toilette is hier.
Die badkamer is hier.
U/ jou kamer is hier.
Conclusion
0
0
U het 'n operasie nodig.
U moet môre terugkom.
0
0
0
0
Jy kan huis toe gaan.
U moet hospitaal toe gaan.
U moet in die hospitaal bly.
0